Namibië stuur Angolese vlugtelinge wéér terug
Buurland ‘moet sy belofte nakom’
Namibië het verlede week meer as 1 000 Angolese vlugtelinge terug huis toe gestuur en verklaar dat enige nuwe aankomelinge aan dieselfde lot uitgelewer is solank die Angolese owerhede nie hul woord hou oor die hantering van die situasie nie.
Tuyeimo HaidulaDie Namibiese polisie in die Omusatistreek het verlede week ’n groep van 1 116 Angolese vlugtelinge aan hul land se owerhede oorhandig – die strengste optrede n�
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie