Namibië onder skoot oor olifante-ondersoek

Het private eiendom glo onregmatig betree
Die polisie het twee ­joernaliste aangehou nadat hulle glo beeld­materiaal op private eien­dom verfilm het as deel van hul on­der­­soek na Namibië se om­strede olifantverkope en -veiling.
Ellanie Smit
’n Diereregtegroep met bande wêreldwyd het Namibië veroordeel omdat twee ­Namibiese joernaliste deur die polisie aangehou is ná hulle glo ’n plaas in die Gobabis-distrik on
...

Kommentaar

Republikein 2025-09-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer