Namibië se persvryheid onder die loep
Media veral van belang voor verkiesings
Volgens 'n opname deur Afrobarometer heg Namibiërs groot waarde aan mediavryheid en meen die meerderheid dat die media as waghond oor die regering moet optree.
“Ondanks kragtige wetlike raamwerke beklemtoon onlangse opnames egter groeiende kommer oor die vryheid van die pers in Namibië. Daar was veral toenemende voorvalle van staatsinm
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie