Namas teiken groenwaterstofprojek

Die vraag na verwante produkte ontwikkel stadiger as verwag in Europa
Die Nama ­Tradisio­nele Owerheid is ­tevrede dat 'n Duitse ­hernubare energie onderneming nie meer beplan om saam met Hyphen te werk nie.
Augetto Graig
Die Nama Tradisio­nele Owerheid (NTLA) het die onttrekking van ­Duitsland se RWE-hernubare-­energiemaatskappy uit ’n Memorandum van ­Verstandouding (MOU) oor ’n moontlike v
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer