N/a’an ku sê gereed om ministerie in hof uit te daag
‘Regsaksie in nasionale belang’
Volgens die N/a'an ku sê-stigting het hulle oor die afgelope sewe jaar talle gruweldade en die sinnelose vrekmaak van wilde diere aanskou.
Die N/a’an ku sê-stigting beplan om die ministerie van die omgewing, bosbou en toerisme hof toe te sleep om duidelikheid te kry oor die wette wat dierewelsyn in Namibië beheer.
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie