N$92 miljard vir die soektog na olie langs Namibië se kus
Ongeveer 43 boorgate sedert 1974 geboor
Syfers van die Amerikaanse Energie-inligtingsadministrasie dui daarop dat ongeveer 60% van 'n boorgat se koste in die boorwerk lê – die huur van boorplatforms, verbruiksgoedere en marine dienste – met minder as 40% in voltooiing en toetsing.
Olie-eksplorasie langs Namibië se kus is lank reeds ’n hoërisiko-aktiwiteit, met elke boorgat wat tientalle – en soms honderde – miljoene Amerikaanse dollars in beleggi
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie