N$38,42 om ’n leerling aan internet te verbind

Projek word deur verskeie besighede ondersteun
Tans het die Eduvision-projek 21 skole aan die internet verbind.
Iréne-Mari van der Walt
Die Eduvision-projek verbind tans 12 400 leerlinge aan die internet teen ’n koste van N$38,42 per leerling per maand.Die uitvoerende voorsitter van die Paratus-groep, Barney Harm
...

Kommentaar

Republikein 2025-12-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer