’n Nuwe hoofstuk op Lüderitz
Buchter Village Mall teen N$220 miljoen gebou
Die projek sal 'n bruto verhuurbare oppervlakte van 7 970 vierkante meter en 'n hotelverblyfkomponent hê met ongeveer 50 kamers.
’n Tasbare begin van ’n nuwe hoofstuk op Lüderitz. Só het die raadslid vir die !Nami#Nus-kiesafdeling Susan Ndjaleka die sooispitseremonie van die Buchter Village Mall beskry
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie