’n Nalatenskap vir geslagte verewig

Hendrik Witbooi in Galery van Leiers
Sy uitgebreide korrespondensie – poëties, analities en polities skerpsinnig – onthul sy diepgaande begrip van koloniale mag, Afrika-bestuur en die morele grondslag van leierskap.
Henriette Lamprecht
Een van Namibië se mees ikoniese leiers, visioenêre staatsman en militêre strateeg wat ook ’n geestelike leier vir sy mense was, is in ’n galery opgeneem vir sy bydrae tot d
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer