Mix suig aan regering se agterspeen
Inwoners meestal werkloos
Die Mix-nedersetting is in die kollig nadat ˊn moedelose inwoner ˊn Swapo-raadslid by ˊn gemeenskapsvergadering geklap het.
Die Mix-nedersetting aan die buitewyke van Windhoek se inwoners is uitgelewer aan 'n hopelose gebrek aan enige regeringsdienste. Dit het nie ˊn kliniek nie en die staatskool
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie