Ministeriekantoor ná 11 jaar nog nie voltooi
Sedert 2012 in boufase
Die visseryeministerie se streekkantoor in Kavango-Oos het gesê die projek is in sy spore gestuit omdat die kontrakteur wat die oorblywende werk moet voltooi, besluit het om sy prys te verhoog.
Kenya Kambowe’n Infrastruktuurprojek van N$16 miljoen wat die ministerie van visserye en mariene hulpbronne op Rundu van stapel gestuur het en sedert 2012 in ’n boufase is, sta
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie