Miljoene probeer verhaal van staaltransaksie

Betaal, materiaal nooit afgelewer nie
Namdock se raadsvoorsitter sê dis onduidelik of die verskaffer wettig of ’n valse entiteit was.
Sonja Smith
Namibia Drydock and Ship Repair Company (Namdock) het meer as N$4 miljoen verloor wat bedoel was vir die aankoop van staal van ’n Chinese verskaffer, wat nooit die materiaal afge
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer