Meer vroue as mans hoof van huishoudings in Kavango-Oos

Skoner geslag vat die leisels
Eenderde van die streek se inwoners bly in sinkhuise en nog 'n derde in tradisionele hutte, terwyl daar gemiddeld 5,3 mense in 'n huishouding is, hoër as die nasionale gemiddelde.
Phillipus Josef
Meer as die helfte van al die huishoudings in die Kavango-Oosstreek word deur vroue gelei, in kontras met die tradisionele prentjie van mans as primêre huishoudelike hoofde.Dit is
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer