Meer as N$30 m. ‘verdwyn’ uit Keetmanshoop se koffers

Ouditeur-generaal opper ongerymdhede in verslag
Dié stand van sake het rooi ligte laat flikker rakende oudits en politieke blaamspeletjies.
Elizabeth Kheibes
Meer as N$30 miljoen by die Keetmanshoop-munisipaliteit kan nie rekenskap voor gegee word nie.Dit volgens ’n verslag deur die ouditeur-generaal, wat die grondslag gevorm het van
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer