Meer as N$2 miljard om staatsdiens te hersien

Om dienslewering in al 121 kiesafdelings te verbeter
Teen 2030 beoog die regering om tevredenheid onder Namibiese burgers met openbare dienste van die huidige 54% tot 70% te verhoog.
Elizabeth Kheibes
Elizabeth KheibesDie eerste minister, Elijah Ngurare, het ’n vyfjaar- strategiese plan van N$2,5 miljard bekend gestel wat daarop gemik is om Namibië se staatsdiens te hersien.H
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer