Meer as N$1 mjd. nodig om Katima van rioolkrisis te red
Infrastruktuur oorspronklik vir 500 mense ontwerp
Die opgradering van die bestaande rioolnetwerk sluit die konstruksie van 'n gevorderde verwerkingsaanleg vir afvalwater in wat meer as 52 000 huishoudings kan bedien.
Om Katima Mulilo se rioolinfrastruktuur te herstel, kan meer as N$1,5 miljard oor die volgende twee jaar kos.In ’n verklaring wat vandeesweek deur die dorpsraad uitgereik is, is
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie