Meer as kos

Waar Gobabis en besoekers saamkuier
Anhia du Preez se droom - 'n ruimte waar goeie kos, plaaslike erfenis en gasvryheid saamsmelt - gee al vir meer as 'n jaar nuwe lewe aan die dorp se restauranttoneel.
Aurelia Afrikaner
Gobabis spog sedert April 2025 met ’n nuwe kulinêre juweel. Boerderij, die droom van bestuurder Anhia du Preez, maak sy merk met ’n uitgebreide spyskaart en unieke atmosfeer.�
...

Kommentaar

Republikein 2026-08-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer