Maatskaplike kwessies werp skadu oor Khorixas

Muskietplae, poele riool, hope vullis, oorvol hospitale
Watervoorsiening op die dorp is volgens inwoners ook ’n daaglikse uitdaging.
Desmarius Hansen
Terwyl Khorixas een van die gashere vir vanjaar se  onafhanklikheidsvieringe is, het inwoners min om te vier. Meer as drie dekades later moet hulle noodgedwonge eierbokse bran
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer