Lotto-wet trek vuur

Baie vrae oor nuwe regulasies
Groot boetes en moontlike tronkstraf kan reeds uitgemeet word aan diegene wat die nuwe wet op Loterye en verbandhoudende regulasies oortree.
Augetto Graig
Oningeligtheid en onsekerheid oor nuwe voorskrifte vir byna alle loterye, gelukstrekkings, promosiekompetisies en sportweddery mag volgens die regering nie ’n verskoning wees vir
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer