Lig in die tonnel vir Okahandja

Verskeie opgraderings byna voltooi
Die opgraderings dui op 'n beduidende keerpunt vir die voormalige 'Tuindorp' met miljoene dollars in beleggings wat infrastruktuur, dienslewering en die welstand van die dorp se inwoners positief sal verander.
Aurelia Afrikaner
Aurelia AfrikanerOkahandja se toekoms is blink met vordering wat gemaak word met belangrike ontwikkelingsprojekte op die dorp wat deur die munisipaliteit gedryf word.Die burgemeest
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer