‘Leiers twis terwyl dorp vergaan’
Grootfontein-inwoners is raadop
Terwyl 'n stryery onder 'n noordedorp se raadslede reeds twee inhuldigingseremonies ontspoor het, meen die gemeenskap leiers laat die dorp in die steek.
Grootfontein sal binnekort ’n nuwe burgemeester beëdig nadat dié noordedorp se voormalige burgemeester, me. Lovisa Iyambo, besluit het om die tuig – vir eers – neer te lê.
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie