Leiers ry bus saam met pendelaars

Ervaar openbare vervoer se uitdagings
Hoëlui het hul kantore vir bushaltes verruil en by Windhoekers op hul daaglikse openbare vervoerroetes aangesluit om die tekortkominge eerstehands waar te neem.
Elizabeth Kheibes
Elizabeth KheibesAmptenare het gisteroggend in die skoene van gewone inwoners van die hoofstad geloop wat daagliks van openbare vervoer gebruik moet maak.Die inisiatief, met die te
...

Kommentaar

Republikein 2025-11-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer