Leerlinge loop skool mis weens vervoerprobleme
Inwoners van Plaas 37 eis oplossings
Ouers en kinders van Plaas 37 het gister die Walvisbaai-munisipaliteit besoek om die kwessie van vervoer vir dié gemeenskap te takel.
“Ek is ongelukkig omdat ek vandag skool moes misloop. Ek en my vriende stap lang afstande in die koue en hier is baie jong kinders wat die raserige trokke en die mistige weer moe
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie