Lüderitz wag vir groenlig vir padprojek

Werk vir 80 tot 100 inwoners
Die konstruksie sal na verwagting aanstaande jaar afskop en sowat 12 maande duur, maar sommige inwoners mor oor diskriminasie.
Otis Daniels
Inwoners van die Nautilus- en NHE-woonbuurte op Lüderitz het hul ontevredenheid uitgespreek oor ’n voorstel dat die grondpad in Gebied 7 op die dorp geplavei word. “Ek is
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer