Foto ter illustrasie/Pexels
Foto ter illustrasie/Pexels

Kunssinnig 6 Junie 2025

Iréne-Mari van der Walt
• ’n Medestigter van die Bellhaus-galery, Andrea Behnsen, sal weens ­persoonlike redes nie meer by die galery betrokke wees nie met Marcii Magson wat haar rol sal oorneem.



• Die Goethe-instituut bied môre ’n meesterklas vir digters aan wat skryfoefeninge asook wenke vir aspirant-digters bied om hul digkuns beter te bemark.



• ’n Gesamentlike foto-­uitstalling deur Namibiese tieners getiteld The Caring Namibian Man open die naweek by die Frans-Namibiese Kultuursentrum.



• Leer die klanke van ’n ­Portugese kitaar ken saam met Paulo Soares en Rui Ferreira Dinsdag om 19:30 met ’n gratis konsert by die Nasionale Teater.



• Die Goethe-instituut bied vanaand Night Under The Stars aan met Ou Slow aan.

Kommentaar

Republikein 2025-06-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer