Kunssinnig 23 Mei 2025
• Die Project Room-galery in Windhoek is tot 17 Junie gesluit weens dié span se verpligtinge by die RMB Latitudes-geleentheid in Suid-Afrika.
• Die kunstenaar Maria Mbereshu se werke word tot 6 Julie in die Rathausgalerie in München, Duitsland, uitgestal.
• Die Namibiese Kunstevereniging bied vanaf 26 tot 30 Mei ’n linosnee-werkwinkel op Tsumeb by die Tsumeb-onderwysershulpsentrum aan.
• Registrasies is nou oop vir Duitse lesse vir die tweede semester by die Goethe-instituut in Windhoek.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie