Kuberaanval wis Otjiwarongo se verkrygingsrekords uit
Ondersteunende bewyse glo verlore gegaan
Die ouditeure het aanbeveel dat die munisipaliteit bewys van indiening by die PPU verkry en bevestigings as bewys vir toekomstige oudits bewaar.
Die Otjiwarongo-munisipaliteit kon weens ’n kuberaanval nie rekords verskaf wat bewys wanneer sleuteldokumente vir verkryging by die eenheid vir openbare verkryging (PPU) ingedie
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie