Kragtariewe styg 61% in ’n dekade

Inwoners, besighede bly onder druk
In Junie vanjaar het die Affirmative Repositioning (AR) beswaar gemaak teen Stad Windhoek se voorgestelde 4%-verhoging en dit as "voortydig en ongeregverdig" beskou.
Nikanor Nangolo
Kragtariewe in Na­mibië het sedert 2015 met 61% gestyg, wat druk op huis­houdings en besighede plaas wat reeds met ­stygende lewens- en bedryfskoste worstel. Die verhogings, wa
...

Kommentaar

Republikein 2026-04-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer