Koste van ambisieuse dam in die Oranjerivier neem toe
Konstruksie beraam op sowat N$4 miljard
Die projek, wat al sowat 15 jaar op die tafel is, val onder die Oranje-Senqu-rivierkommissie (Orasecom), wat uit Namibië, Suid-Afrika, Lesotho en Botswana bestaan.
Die planne om ’n groot dam in die Oranjerivier te bou – ’n projek wat lank reeds as noodsaaklik vir Namibië en Suid-Afrika se watersekerheid beskou word – het in beide omv
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie