Koryx Copper beplan belegging van miljarde naby Noordoewer
Produksie van 88 000 ton koper per jaar vir 23 jaar geteiken
                                    Koryx Copper beplan 'n belegging van sowat N$27,4 miljard om die Haib-koperneerslae naby Noordoewer te ontwikkel met water uit die Oranjerivier as voorkeurbron.
                        
            
            
            
                                                        Die Kanadese mynmaatskappy Koryx Copper beplan om enorme bedrae geld te belê in koperneerslae in die suide van Namibië naby Noordoewer langs die Oranjerivier .Koryx het hierdie a
                    ...
                    
                                            
        
                            If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.    
                        
                                    
            

 
                        
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie