Koës: Onmin onder bestuur pootjie dienslewering
‘Kry jul huis in orde’
Die gemeenskap van Koës het reeds jare lank verskeie klagtes oor water- en kragprobleme, maar bowenal oor die mense in leierskapposisies wat glo nie hul werk doen nie.
Monique AdamsDie Koës-gemeenskap is raadop oor ’n gebrek aan dienslewering en water, asook verstopte rioolstelsels, ’n stortingsterrein wat nie skoongemaak word nie en kragt
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie