Kiesbeamptes kla oor lae toelaes

Geen verblyf, etes
Die ontevrede groep sê hul betaling pas nie by hul vlak van verantwoordelikhede nie.
Nikanor Nangolo
Stembeamptes in Rundu het 'n 24-uur ultimatum aan die Verkiesingskommissie van Namibië (ECN) gestel om hul salaris aan te pas. Doen die ECN dit nie, beplan hulle om die nasio
...

Kommentaar

Republikein 2025-11-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer