Katima Mulilo se hoof daag minister se opdrag uit

‘Voertuie in ruil vir grond moet terugbesorg word’
Die minister van stedelike en landelike ontwikkeling het die dorpsraad daarvan beskuldig dat hy nie ministeriële goedkeuring vir die verkoop van die betrokke grond gevra het nie en gesê dit is teenstrydig met vasgestelde reëls.
Phillipus Josef
Die uitvoerende hoof van die Katima Mulilo-dorpsraad, Raphael Liswaniso, weier om te voldoen aan ’n opdrag van die minister van stedelike en landelike ontwikkeling, James Sankwas
...

Kommentaar

Republikein 2025-12-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer