Karasburg se finansies 'bloei'
Dorp in politieke wurggreep
Die minister van stedelike en landelike ontwikkeling het verlede week die dorp besoek en met die dorpsraad en munisipale leiers vergader en 'n openbare vergadering met inwoners gehou.
Die burgemeester van Karasburg se persoonlike assistant, Kalle Goliath, sê dié suidedorp “is in ’n wurggreep” midde die politieke stryd wat daar aan die gang is. Die minist
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie