Karasberge in ligte laaie
Vlamme verswelg 100 km in twee dae
'n Brand wat Dinsdagmiddag in die Karasberg-omgewing begin het en deur 'n sterk noordewind gedryf is, het gisteroggend reeds 100 km ver versprei.
Elvira HattinghGistermiddag het krete kort-kort uit die Karasberg-omgewing opgeklink vir hulp met die bestryding van ’n reuseveldbrand, wat teen Woensdagaand al 53 000 hektaar ve
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie