Ithete moedig mans aan om hulp te vra

Ministerie hou manskonferensie
In 2025 alleen was meer as 80% van aangetekende selfdoodsterftes in Namibië mans, volgens die adjunk- eerste minister.
Eliot Ipinge
Eliot IpingeDie adjunk- eerste minister en mi­nis­ter van nywerheidsontwikkeling, myne en energie, Natangwe Ithete, het Namibiese mans aangemoedig om geweld te verwerp en hulp te
...

Kommentaar

Republikein 2026-01-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer