Hofeis van N$5 m. teen Victor Malima, Eco Fuel
Kongolese maatskappy dagvaar vir brandstofskuld
Orion beweer die uitstaande saldo is 447 021 liter 95-oktaan-petrol en 121 052 liter diesel, ter waarde van onderskeidelik US$241 391,34 (ongeveer N$4,22 miljoen) en US$67 789,12 (ongeveer N$1,19 miljoen).
Die hoërhof in Windhoek het Eco Fuel Investment, wat deur die voortvlugtige Namibiese sakeman Victor Malima besit word, gelas om sy pleit en enige teeneis teen Orion Energy se eis
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie