Herwinde dorpstatus kom vir Uis
Banke, behuising nodig
Die druk kom 15 jaar nadat Uis in 2010 van 'n dorpsraad na 'n nedersetting afgegradeer is.
Amptenare van die Erongo-streekraad het bevestig dat Uis 90% deur die amptelike proses is om plaaslike owerheidstatus te herwin en verwag finale goedkeuring teen die einde van 2025
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie