Hentiesbaai in oproer oor skuldinvorderaar

Aanstelling ontketen verskeie vrae
Die burgemeester van Hentiesbaai sê Redforce is aangestel om sowat N$58 miljoen se uitstaande skuld in te vorder.
Iréne-Mari van der Walt
Die aanstelling van ’n maatskappy wat skuldinvorderingsdienste lewer, het ’n opskudding in Hentiesbaai veroorsaak. “Die inwoners weet nie wat aangaan nie. Die raadslede sê e
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer