Henties se glyplank bly dié Desember toe

Geriewe glo tans nie geskik vir mense
Hentiesbaai skud tans sy vere reg om vakansiegangers oor die feesseisoen te verwelkom.
Iréne-Mari van der Walt
Een van Hentiesbaai se grootste toeristeaantreklikhede se hekke sal dié feesseisoen gesluit bly.“Die vorige huurders se kontrak het verval en ’n raadsbesluit is geneem om hul
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer