Helderder toekoms vir hoofstad se nedersettings
720 huishoudings sal baat by ligteprojek
Die goewerneur van die Khomasstreek het die belangrikheid van elke poging, hoe gering ook al, beklemtoon om inwoners se lewensgehalte en gemeenskapsveiligheid te verbeter.
Die amptelike sooispitseremonie vir die projek om hoëmas-ligte in die Samora Machel-kiesafdeling te installeer, het Dinsdag in Windhoek plaasgevind.Meer as 720 huishoudings sal by
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie