Hawedorp lê begroting van N$887 miljoen voor

5%-tariefaanpassing op water
Projekte om grond te ontwikkel neem die grootste deel van die Walvisbaai-munisipaliteit se 2024-'25-begroting op.
Leandrea Mouers
Die munisipaliteit van Walvisbaai het ’n begroting van N$887 miljoen aangekondig wat toegeken is vir kapitaalprojekte wat oor verskeie jare sal strek, met N$461 miljoen wat na ve
...

Kommentaar

Republikein 2025-09-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer