Grootfontein dreig om sowat 200 onbetaalde erwe af te vat
Munisipaliteit wil huurooreenkomste beëindig
Sommige erwe is meer as 10 jaar nadat dit aan individue toegeken is nog nie betaal of ontwikkel nie.
Die Grootfontein-munisipaliteit het sterk standpunt ingeneem wat waarskynlik sal meebring dat byna 200 erwe en omliggende plase van begunstigdes afgeneem sal word aangesien daar vi
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie