Groot ontwikkeling vir Wlotzkasbaken beplan
Projekte beloop sowat N$23 miljoen
Verskeie noodsaaklike ontwikkelings word beplan om noodsaaklike dienste te voorsien en die tekort aan infrastruktuur aan te spreek.
Wlotzkasbaken se "erg verouderde" waterinfrastruktuur is glo een van die hoofkwessies wat dié nedersetting teister. Dit volgens die hoofstreeksbeampte van Erongo, Mupenzeni Ntelam
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie