Groeipyne beperk Lüderitz-uitbreiding

Inwonersgetalle kan verdriedubbel
Die onderhandelinge vir bykomende grond is ingewikkeld en belemmer die beplande uitbreiding en die ontwikkeling van erwe.
Augetto Graig
Lüderitz, met ’n geskatte bevolking van 30 000 inwoners, ervaar ’n invloei van mense en besighede wat “menslike kapitaal bring en ’n welkome hupstoot vir die dorp is.” D
...

Kommentaar

Republikein 2026-08-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer