Gobabis se kragstelsel ‘vervalle en verouderd’
47% van infrastruktuur glo te oud
Die Gobabis-munisipaliteit se woordvoerder het die bewerings ontken en gesê amptenare in die elektriese departement het die verkryging en installering van 'n sekondêre kragkabel versoek wat die druk op die bestaande kabel sal verlig.
Ogone Tlhage - Die National Unity Democratic Organisation (Nudo) het kommer uitgespreek oor Gobabis se elektrisiteitsinfrastruktuur en gesê dit is op die rand van ineenstorting.Di
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie