GIPF verbind hom tot nog N$500 m. vir behuising

Toegang tot gedienste grond nodig
Die beskikbaarheid van beleggingskapitaal sou nie op sigself die behuisingskrisis oplos nie, veral nie terwyl ontwikkelaars steeds probleme ondervind om toegang tot grond te verkry nie.
Leandrea Mouers
Die regering se pensioenfonds (GIPF) het ’n verdere N$500 miljoen vir behuisingsontwikkelings landswyd geoormerk.Die fonds sê egter beperkte toegang tot gedienste grond is steed
...

Kommentaar

Republikein 2026-10-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer