‘Gesondheid vir almal’ op pad

Huidige stelsel moet verbeter
Die finansiering vir Universele Gesondheidsdekking en -sorg kan verkry word uit bestaande bronne soos die begroting, gebruikersfooie en die staat se mediese fonds.
Henriette Lamprecht
Henriette LamprechtDie proses om Universele Gesondheidsdekking en –sorg (UHC) in Namibië ’n werklikheid te maak, is op koers. “Laat dit die tyd en die ruimte gegee word wat
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer