Geskil oor Otji se vullisdromme besleg

Sonder ’n aankoopbestelling afgelewer
Munisipale verkrygingsrekords toon dat Rock Leigh in 2024 ’n kontrak van twee jaar toegeken is om vullisdromme te voorsien en af te lewer.
Phillipus Josef
Die Otjiwarongo-munisipaliteit het ’n betalingseis van N$774 004 in die gesig gestaar nadat 900 plastiek vullisdromme met wielietjies sonder ’n aankoopbestelling afgelewer is.
...

Kommentaar

Republikein 2026-10-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer