Gebrek aan data demp demensie-bewusmaking

Statistieke ontbreek, sosiale stigma duur voort
September is demensie-­bewusmakingsmaand; aktiviste maan egter dat Namibië se gebrek aan data, stigma en hekseryverwante geweld steeds diegene wat met die toestand saamleef in gevaar stel.
Adam Hartman
Die stigter van Alzheimer’s ­Dementia Namibia (ADN), Berrie Holtzhausen, het ­gewaarsku Namibië staar ’n ernstige uitdaging in die gesig om demensie te takel weens die gebre
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer